ONS IS OP SOEK NA JONG, GEMOTIVEERDE EN TALENTIGE VERKOOPSKONSULTANTE OM BY ONS SPAN AAN TE SLUIT.
Vereistes
Moet 'n geldige matrieksertifikaat of gelykwaardige kwalifikasie hê. Goeie kommunikasie vaardighede Vertroud met Microsoft Office en beskik oor basiese rekenaarvaardighede. Vermoë om data te versamel en te interpreteer en jy moet in Gauteng bly
Bonusse
Ons bied basiese salaris + kommissie en aansporings op 'n weeklikse basis